Sleepover Lodge

Sleepover Lodge. Minder as 'n halwe km vanaf die N1, Windmill Casino, kitskos en winkelsentrum.

Kom geniet die eksklusiewe luuksheid wat ons bied. Indien u op reis is of vir besigheid in Bloemfontein is, sal u ons gasvrye luuksheid geniet. Plaasstyl ontbyt en aandete beskikbaar op vooraf versoek. Ons luukse akkommodasie bied gewaarborgde tevredenheid in ‘n rustige atmosfeer. Uitstekende diens is by ons ‘n prioriteit. Die luukse “VIP” kamer / “Honeymoonsuite” het ‘n spa bad, buite stort en privaat tuintjie. Ons beskik oor ruim konferensie fasiliteite met ‘n groot skerm en data projektor. Veilige parkering met gekontroleerde toegang.

Sleepover Lodge

Sleepover Lodge Private Garden

Fasiliteite

10 Luukse en-suite kamers met lugreëling, yskas, TV, minikluis, tee/koffie fasiliteite. Asemrowende “VIP”

View »