Sleepover Lodge Private Garden

Fasiliteite

10 Luukse en-suite kamers met lugreëling, yskas, TV, minikluis, tee/koffie fasiliteite.

Asemrowende “VIP” Kamer / “Honeymoonsuite” met luukse spa bad, buite stort & privaat tuintjie.

Eetkamer (Oggend- en Middagtee, ontbyt en aandete op versoek).

Konferensie Fasiliteite vir ongeveer 40 afgevaardigdes.

Veilige Parkering & gekontroleerde toegang. Rustige Omgewing.

In Omgewing: 200m vanaf die Windmill Casino
+ Spur, Nandos & Rosies.

Afstande:
Skougronde 5 min
Rugbystadion 7 min
Lughawe 20 min
Middestad 10 min
Rosepark Hospitaal 4 min
Fleurdal Mall 4 min
Pick ‘n Pay Hypermarket, Game, Sportsman’s Warehouse 3 min
Grey College 10 min