Conferencing at Sleepover Lodge

Konferensies

Kom geniet ‘n konferensie in die rustige atmosfeer in ‘n stil area sonder hindernisse van buite.

Ons beskik oor ten volle toegeruste konferensie fasiliteite vir ongeveer 40 afgevaardigdes.
Ons beskik oor ‘n groot skerm en data projektor.

Oggendtee, Middagete en Middagtee word volgens jou versoek gereƫl.