Ons asemrowende akkommodasie bied gewaarborgde gerief in ‘n rustige atmosfeer.
Daar is 10 kamers:
Die luukse “VIP” Kamer / “Honeymoon suite” met lugreëling, yskas, ‘n spa bad, tee/koffie fasiliteite, kluis, glasstort in tuin en privaat tuintjie
9 Ruim luukse kamers: en-suite met lugreëling, yskas, TV, kluis, tee/koffie fasiliteite en veilige parkering & gekontroleerde toegang, Koninggrootte-, Koningin- of Enkelbeddens. Van die kamers het een ekstra enkelbed.
‘n Heerlike plaasontbyt word in die eetkamer voorgesit (Ontbyt en aandete op vooraf versoek).
R 1,520.00 – V.I.P. Kamer / private tuin, met stort. Spa bad, ens
2x Persone R 890.00 | Enkel R 690.00 – Besigheids kamers Ruim. Koningin / 2 enkel beddens.
R 80 – p/troeteldier
R 128 p/p – Vol plaasontbyt
R 175 p/p – Aandete