by die lodge

Sleepover Lodge Private Garden

Fasiliteite

10 Luukse en-suite kamers met lugreëling, yskas, TV, minikluis, tee/koffie fasiliteite. Asemrowende “VIP” Kamer / “Honeymoonsuite” met luukse spa bad, buite stort & privaat tuintjie. Eetkamer (Oggend- en Middagtee, ontbyt en aandete op versoek). Konferensie Fasiliteite vir ongeveer 40 afgevaardigdes. Veilige Parkering & gekontroleerde toegang. Rustige Omgewing. In Omgewing: 200m vanaf die Windmill Casino + …

Fasiliteite Read More »

Conferencing at Sleepover Lodge

Konferensies

Kom geniet ‘n konferensie in die rustige atmosfeer in ‘n stil area sonder hindernisse van buite. Ons beskik oor ten volle toegeruste konferensie fasiliteite vir ongeveer 40 afgevaardigdes. Ons beskik oor ‘n groot skerm en data projektor. Oggendtee, Middagete en Middagtee word volgens jou versoek gereël.

Accommodation at Sleepover Lodge 6

Akkommodasie

Ons asemrowende akkommodasie bied gewaarborgde gerief in ‘n rustige atmosfeer. Daar is 10 kamers: Die luukse “VIP” Kamer / “Honeymoon suite” met lugreëling, yskas, ‘n spa bad, tee/koffie fasiliteite, kluis, glasstort in tuin en privaat tuintjie 9 Ruim luukse kamers: en-suite met lugreëling, yskas, TV, kluis, tee/koffie fasiliteite en veilige parkering & gekontroleerde toegang, Koninggrootte-, …

Akkommodasie Read More »